Bosberaad, Donderdagaand, 6 Maart 2025.  Hoogverraad!

Bosberaad, Donderdagaand, 6 Maart 2025. Hoogverraad!

Wynand du Toit

14 часов назад

5,066 Просмотров

Ссылки и html тэги не поддерживаются


Комментарии:

@TheodoreAndor
@TheodoreAndor - 06.03.2025 21:21

Dankie Wynand

Ответить
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor - 06.03.2025 21:25

Wat van Eskom wat oor bonusse ons land dompel in fase6 beurtkrag. Dit is 100% sabotasie!!!

Ответить
@kobus61
@kobus61 - 06.03.2025 21:31

Baie dankie Wynand.👍

Ответить
@LoffievonLandsberg
@LoffievonLandsberg - 06.03.2025 22:10

Dankie gen Wynand
Doet so voort💪💪

Ответить
@fransmurati2370
@fransmurati2370 - 06.03.2025 22:15

" en daar is dan nie veel wat ons daar omtrent kan doen nie " dan is hierdie soort besprekings soort van nutteloos" moet ons dan nou moedeloos raak?

Ответить
@nicolienwentzel2379
@nicolienwentzel2379 - 06.03.2025 22:28

Hello Wynand, geluister dankie hoor

Ответить
@innovruptly1769
@innovruptly1769 - 06.03.2025 23:02

Was it not the Chief Rabbi of South African who openly lobbied groups abroad to apply pressure on the South African Government .w.r.t. the ICJ application against IL?
No mention of this episode, seems the Afrikaner cause is a convenient scape goat vir die werklike sondebokke.

Ответить
@Charl-i2q
@Charl-i2q - 06.03.2025 23:25

Oumense het gesê wanneer jou neus jeuk gaan jy jou vir iemand verérg Wynand 😂

Ответить
@PieterVanwyk-pt1xy
@PieterVanwyk-pt1xy - 06.03.2025 23:31

Wat is die verbodsomskrywing (defenisie) van Hoogverraad

Ответить
@benjaminmudran3883
@benjaminmudran3883 - 07.03.2025 02:10

Die ANC is gebore uit rewolusie……….. elke saak van verraad Hoog of nie, is n rewolusionê aksie, so nes Oom gesê het , wie is dan nou eintlik die verraaiers hier….

Ответить
@Allthingsprepping
@Allthingsprepping - 07.03.2025 08:14

Indien hulle dan nou wel aangekla en skuldig bevind word, gaan dit dan nou neie juis in die hande van Afriforum / Solidariteit / Donald Trump speel nie? Dan bewys dit mos nou juis dat die beweringe waar is nie? Gaan dit dan nou nie juis die ANC uitwys as die rasiste wat hulle is nie? Ek wonder maar net...

Ответить
@rudikruger8339
@rudikruger8339 - 07.03.2025 11:20

Thanks!

Ответить