Комментарии:
Hello dit Is Jason dankie aan julle wat die videos vir ons maak my vis vang het Baie Verander 🎉
ОтветитьHier is n baie groot baber in nigel dam
ОтветитьHi gents
ОтветитьDankie baie die video was rrg awesome
ОтветитьHi gents dankie vir die video julle is awsome.kan ek asb julle kontak besonderhede kry
ОтветитьHey manne. By watter sloepe het julle gedraai in vaaldam. Het gelyk of julle by die ou damwal en weir was?
ОтветитьDankie vir show was baie opvoedkundig kani wag vir die volgendes nie
ОтветитьBloemhof dam is die ticket. 'n Kennis van my pa het 'n baber van 30kg + daar gevang .
ОтветитьDorsalfish the best 💪
ОтветитьHallo kan julle my asb se hoe Groot daai baber was😮
ОтветитьDaai is monsters ek al gehoor van harties monster ook waar n baber so groot is hy sit tussen 2 rotse vas en suig nie prooi in wat verby swem
ОтветитьEK het al groot argumente gehaad oor die sogenaamde groot oë van babers , n walvis se oog is +- 70 mm die squid se oog is +- 25cm , so daar is green manier wat n varswater vis se oë so groot kan wees nie. Miskien het daai polisie duiker sy oë so groot soos n piereng geskrik toe hy n groot baber gesien het😂😂.
ОтветитьSA river monsters
ОтветитьWaar is julle life jackets
ОтветитьThanks for a great video. Looking forward to the mext one. What did that big baber in Vaaldam weigh?
ОтветитьHow do you know what color to use
ОтветитьThank you for the English content 🙏
ОтветитьDo you put any kind of attractant on the popper "toffees"?
ОтветитьHi kan julle dalk die mousetrap dry feed verduidelik hoe en wanneer om dit te gebruik asb.
Dit sal baie gaaf wees.
Geseënde Kersfees
Suid Afrikaanse river monsters 😂
ОтветитьNice catch must come and catch them at spionkop dam
ОтветитьGaan net vaal rivier toe al n paar 24 kg babers daar gevang
ОтветитьHi julle moet bietjie gariepdam toe kom en ander vraag wat is die naam van daai popers wat julle gebruik en na wat kan ek gaan kyk?
Ответитьons vang op maximus
ОтветитьBaie opvoedkundige video. My vraag hoekom die Klein stokke om groot monsters te vang😂😂
ОтветитьThere is a few accounts of a 58.9kg barbel that was caught / found dead at the Vaal river. The Orange river has monsters, I personally know the ex world record holder who caught a 42kg in the orange river.
ОтветитьBaie lekker om julle videos te kyk. Ek is van die Vrystaat en het langs die Wilger rivier groot geword en het persoonlik al baie sterk babbers virloor en babber gesien wat ongelooflik groot is. Dink persoonlik daar en mense van ons area sal ook geteig dat daar MONSTERS in die Wilger rivier is.
Ответить