🌩️ Enkele tot verspreide donderstorm moontlik oor die sentrale binneland.
⚠️GEEN IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS uitgereik deur SA Weerdiens⚠️
🔥BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS: 🔥
Uiterste brandgevaar word oor die grootste deel van die Noord-Kaap sowel as dele van die Weskus-distrik in die Wes-Kaap verwag.
#Voxweather #brandgevaar